Koshuiskoffie

Skrywer: Christien Neser

Uitgewer: LAPA Uitgewers 2010

Elle moet haar Trippelnell pelle verlaat omdat haar pa en ma Antartika toe gaan. Elle se ouers besluit om haar in ‘n superstreng meisieskool te sit. Een met ‘n koshuis: Gravitas. Sal sy haarself kan red met Alex se blikkie kondensmelk? Alex van wie sy nog niks gehoor het sedert haar vakansie in Botswana nie. Continue reading

Advertisements

Blou Sjokolade

Image result for blou sjokolade

Skrywer: Christien Neser

Uitgewer: LAPA Uitgewery 2011

Die orkestoer na Parys is gekanselleer. Elle voel hartseer tot dat Alex haar uitnooi om die Otter staproete saam met hom en ander kinders te stap. Hierdie staptog is definitief nie bedoel voor sissies nie. Sal Elle dit oorleef? Continue reading