Harlekyn

Skrywer: Jaco Jacobs

Uitgewer: NB uitgewers 2010

‘n Harlekyn. ‘n Nar. ‘n Clown. Noem hulle wat jy wil, hulle is nog altyd grillerig! Tenminste dit is wat Werner dink. As sy suster ‘n narpop in ‘n ou antiekwinkel vind en Werner daarmee begin terg, gebeur die snaakste dinge… Continue reading

Advertisements

Vis en Tjips

Skrywer: Jaco Jacobs

Uitgewer: Lapa 2013

Crystal kan haar oë nie glo nie as sy sien dat iemand graffiti op die muur van die akwarium spuit en gemors in die dolfyntenk gooi. Wie doen nou so iets? Die kameras sê dit is Kevin Pieterse. Kameras lieg nie, nê? Maar kan dit regtig Kevin wees? Crystal sien mos hoe lief hy is vir Ginger, die toertjie dolfyn wat nie toertjies doen nie… Continue reading